ak­tu­e­le sa­ke

Boei­en­de lees­stof oor wa­re ge­beu­re

Goeie Huishouding - - Jou Lewe -

Brug­bou­ers: Die Reitz­vi­deo en die pad na ver­soe­ning deur Ru­di Buys (R250, Pen­guin)

Die Reitz-vi­deo by Ko­v­sies in 2008 het ras­se­span­ning laat op­vlam. Buys ver­tel hoe A­fri­ka­ners me­de­ar­gi­tek­te van ’n nie­ras­si­ge toe­koms kan word. Die boek bied waar­de­vol­le les­se vir elk­een wat erns­tig is oor sin­vol­le trans­for­ma­sie in Suid-A­fri­ka.

Ralph Hay­nes: God­fat­her van die Wes-Rand deur I­zak du P­les­sis (R250, Pen­guin)

Hay­nes was mis­kien vir die ar­mes van Rand­fon­tein ’n vry­ge­wi­ge Ro­bin Hood-fi­guur, maar vir die mees­te men­se was hy die ge­vrees­de God­fat­her van die Suid-A­fri­kaan­se on­der­wê­reld. In 2011 het hy net spoor­loos ver­dwyn. I­zak du P­les­sis het on­der­hou­de met die men­se naas­te aan Hay­nes ge­voer om ant­woor­de te kry. Die re­sul­taat sal jou laat be­sef dat die waar­heid in­der­daad soms vreem­der as fik­sie is. Stroom­op: He­rin­ne­rin­ge van ’n koe­rant­man in die a­part­heids­e­ra deur Ha­rald Pa­ken­dorf (R230, Pen­guin) Dié boek is ’n her­in­ne­rings­tog deur ’n on­stui­mi­ge tyd­perk in Suid-A­fri­ka. Ha­rald Pa­ken­dorf, ’n “li­be­ra­le” re­dak­teur in die 70’s en 80’s, gee ’n fas­si­ne­ren­de blik op die vo­ri­ge be­stel. Lees on­der meer hoe ’n A­fri­kaan­se koe­rant in die a­part­heids­ja­re dit reg­ge­kry het om oor ANC­be­leid­stand­pun­te te be­rig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.