“Sê jy dalk ek is vet?”

Ok­to­ber is Troe­tel­dier­vet­sug­maand – ’n goeie tyd om aan­dag aan jou troe­tel­dier se ge­wig te gee so­dat hy sy bes­te le­we kan leef!

Goeie Huishouding - - Jou Lewe -

Heel­wat vee­art­se sal van­dees­maand gra­tis ge­wigs­be­pa­lings doen om be­wust­heid van die kor­rek­te ge­wig vir troe­tel­die­re te s­kep. Hill’s Pet Nutri­ti­on help troe­tel­die­re om dank­sy hul P­res­crip­ti­on Diet Me­ta­bo­lic-kos­reeks ’n ge­son­der ge­wig te hand­haaf. Klei­ner por­sies of min­der ki­lo­jou­les is nie nood­wen­dig die doel­tref­fend­ste of ge­sond­ste ma­nier om troe­tel­die­re oor­tol­li­ge ge­wig te laat af­skud nie. Dié reeks span die we­ten­skap van voe­dings­ge­no­mi­ka in om oor­ge­wig troe­tel­die­re se me­ta­bo­lis­me aan die gang te kry so­dat hul­le meer e­ner­gie vir ’n vol le­we kan hê.

“Ons be­derf ons ge­lief­des met kos om te wys ons is lief vir hul­le. Dis deel van ons kul­tuur en tra­di­sie,” sê Car­la Bath van Hill’s Pet Nutri­ti­on in Suid-A­fri­ka. “Maar daar­die stuk dro­ë­wors wat jy uit­deel, dui op die e­mo­si­o­ne­le as­pek wat vet­sug ’n kom­plek­se toe­stand maak en moei­lik om te oor­kom.” Ons het ’n groot ver­ant­woor­de­lik­heid om ons vier­poot­kin­ders ge­sond te hou, sê sy.

Be­soek www.petslim­mer.co.za om’n deel­ne­men­de vee­arts te vind. Hill’s P­res­crip­ti­on Diet Me­ta­bo­lic-troe­tel­dier­kos is ge­skik vir die­re va­n­af een jaar oud.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.