KATGESONDHEID 101

Dank­sy REGAL Cat He­alth To­nic kan jy met ’n skep­pie hier en ’n s­prin­kel daar ver­se­ker dat jou kat al ne­ge sy le­wens vol­uit leef!

Goeie Huishouding - - Advertensie- Promosie -

Kat­te is groot kans­vat­ters en her­in­ner ons dik­wels daar­aan dat die le­we een op­win­den­de a­von­tuur ná die an­der moet wees.

As jy ’n ka­tei­e­naar is, sal jy weet dat ’n heil­sa­me di­eet, daaglikse oe­fe­ning en ’n bie­tjie aan­dag nood­saak­li­ke kom­po­nen­te van ’n ge­son­de, lang le­we vir jou vier­po­ti­ge vriend is. Maar na­ma­te kat­te ou­er word, het hul­le soms ’n ek­stra do­sis voe­ding­stow­we no­dig om las­ti­ge kwa­le te help keer.

Regal Cat He­alth To­nic is ’n di­eet­aan­vul­ling vir kat­te wat met bi­o­che­mie­se weef­sel­sou­te ge­for­mu­leer is. Hier­die poei­er met fyn kor­rels is feit­lik smaak­loos – s­kep en s­prin­kel dit een­vou­dig oor jou kat se kos. Regal Cat He­alth To­nic ver­rig drie hoof­funk­sies: Dit kal­meer en ge­nees kat­te, en gee hul gesondheid ’n hup­stoot om hul wel­stand te ver­be­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.