NEUTROGENA HYDRO BOOST CLEANSER MICELLAR WA­TER ( R101)

Goeie Huishouding - - Kopies -

“Ek is nou op die ou­der­dom waar ek baie fo­kus op be­vog­ti­ging en om my vel soe­pel te hou. Dié mi­sel­wa­ter ver­wy­der gri­me­ring, rei­nig my vel en gee dit ’n no­di­ge vo­gaan­vul­ling.” – He­len, skoon­heid­s­kry­wer

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.