... EN NOG 3 MA­NIE­RE OM MEER VREUG­DE TE VIND

Goeie Huishouding - - Kopies -

1 | MOET NOOIT OPHOU LAG NIE Haar boek is vol­ge­prop met hu­mo­ris­tie­se wys­heid wat be­ves­tig dat “krag uit oor­le­wing kom”. In die in­lei­ding skryf sy dat haar doel is om “jou te laat lag/huil ter­wyl ons groot kwes­sies ta­kel”. 2 | WEES MAL OOR JOU HA­RE Na­dat sy ja­re lank ska­de­li­ke mid­dels ge­bruik het om haar ha­re reg­uit te maak voor­dat sy dit na­tuur­lik be­gin dra het, het sy ge­leer: “Jy kan reg­tig e­ni­ge haar­styl hê son­der die sterk che­mi­ka­lieë.” 3 | KOOP GA­BRIEL­LE SE BOEK! In­spi­re­rend van die eer­ste tot die laas­te blad­sy! We’re Going to Need Mo­re Wi­ne: S­to­ries that are fun­ny, com­pli­ca­ted, and true deur Ga­briel­le U­ni­on (R299, Har­perCol­lins Pu­blis­hers)

S­kan­deer dié QR-ko­de om Ga­briel­le se boek te koop

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.