Laat jou ko­pers lan­ger talm

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

Ou­ers sal lan­ger rond­kyk as hul kin­ders be­sig ge­hou word. Oor­weeg dit dus om ’n hou­er met gra­tis klein speel­goed of boe­ke te ver­skaf om die klein­span se aan­dag af te lei. Jo­an Solt­wis­ch gaan dik­wels na­we­ke op ’n wins­koop­jag en sy stel voor jy bied ’n paar ver­ver­sings by jou ga­ra­ge­ver­ko­ping aan. Maak spring­mie­lies en s­kep dit in klein pa­pier­sak­kies vir be­soe­kers, en sit be­kers met wa­ter en suur­le­moen uit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.