LAAT JOU “GOED” GOED LYK

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

Hang kle­re aan ’n re­ling, rang­skik ju­we­liers­wa­re in ’n muf­fin­pan en kry ’n spie­ël so­dat men­se kan kyk of daar­die hals­snoer of baad­jie goed aan hul­le lyk. Maak se­ker fiets­wie­le is ge­pomp en tuin­ge­reed­skap is skoon. “Jy kan selfs doe­ke oor ta­fels gooi om goed soos kris­tal- of por­se­lein­wa­re op uit te stal,” sê Daw­son, wat ge­reeld na ga­ra­ge­ver­ko­pings gaan. “Jy wil hê men­se moet van die sy­paad­jie af kan sien dis die moei­te werd om stil te hou.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.