Spaar al­mal ’ n seer rug

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

As jy gro­ter ar­ti­kels ver­koop, ver­tel moont­li­ke ko­pers wat dalk be­kom­merd is oor hoe hul­le hier­die groot ar­ti­kel van punt A na punt B gaan kry van M­zan­siGo, wat soos U­ber vir goe­de­re is. Dis so mak­lik soos om na hul web­werf, www.m­zan­sigo.co.za, te gaan, die op­laai- en af­laai­pun­te in te vul en wat ver­voer moet word, en dit be­re­ken die kos­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.