KOM­BUI­SE

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

In ons cha­o­tie­se le­we moet dié ruim­te su­per­funk­si­o­neel, maar ook rus­tig wees – en die een vertrek wat nie bin­ne­kort op­ge­knap hoef te word nie. Klink dit on­moont­lik? Dié prag­ti­ge, veel­sy­di­ge kom­bui­se wys dit is nie. Span dié ont­werp­truuks in om ’n op­win­den­de, mooi hart vir jou huis te s­kep waar­oor jy vir al­tyd gaan­de sal wees

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.