MO­DER­NE PLAASHUIS

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

S­KEP RUIM­TE Kry ’n kom­buis­ta­fel. Dit be­te­ken die kin­ders kan met hul huis­werk of pro­jek­te be­sig wees ter­wyl aand­e­te rond­om die kom­buis­ei­land be­rei word. WYS WAT JY HET Op oop rak­ke kan jy boe­ke en guns­te­ling-breek­goed uit­stal, en hang­pot­te en -pan­ne ver­se­ker dat aand­e­te gou op die ta­fel is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.