TRA­DI­SI­O­NEEL MET ’ N KINKEL

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

KIES JOU KAS­TE

Die nu­we re­ël is dat dit nie by­me­kaar hoef te pas nie. Ver­my ’n swaar voor­koms deur ’n lig­ter ska­ke­ring bo en ’n don­ker­der een on­der te ge­bruik. Of kies ’n an­der kleur net vir die kom­buis­ei­land.

HANG ’ N FOKUSPUNT

Wan­neer jy iets mooi van die pla­fon af laat hang, sal jy (en jou gas­te!) nie an­ders kan as om op te kyk en el­ke sen­ti­me­ter van die kom­buis te be­won­der nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.