BEPROEF & GETOETS

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

As jy jong kin­ders het, sal jy saam­stem dat om hul­le in en uit hul karstoel­tjies in smal par­keer­plek­ke te kry ’n reg­te pyn is! Keer dat jy die mo­tor langs jou­ne krap wan­neer jy oor­leun om ’n karstoel­tjie los of vas te maak deur jou kind se baad­jie of trui te gryp en dit tus­sen die hoek van jou mo­tor­deur en hul mo­tor in te druk. Nou hoef jy nie meer oor krap­mer­ke te stres nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.