Dit werk so­waar!

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

Huis­hou­de­li­ke pro­duk­te wat won­de­re ver­rig

DRAAI DIT DROOG As jy de­li­ka­te kle­re soos iets van kasj­mier klaar met die hand ge­was het, plaas dit in ’n slaai­spin­ner om van die oor­tol­li­ge wa­ter ont­slae te raak, en laat dit dan lug­droog. Dit help kle­ding­stuk­ke om vin­ni­ger droog te word en hul vorm te be­hou.

BLINK GEPOETS Ge­bruik ven­s­ter­rei­ni­ger om blink­leer­skoe­ne en -hand­sak­ke skoon te maak.

NIE ’N PIEP NIE Wend pe­tro­le­um­jel­lie aan laaie en deur­skar­nie­re wat kraak (en aan ’n rits­slui­ter wat vas­haak).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.