WEN ’N SKNLOGIC-VELSORGGESKENKPAK TER WAAR­DE VAN R2 500

Skryf aan ons en jy kan

Goeie Huishouding - - inhoud - @SKNLOGIC @SknLogic

SKNLOGIC se kos­me­seu­tie­se vel­sorg­pro­duk­te is ont­werp om die vel se bi­o­lo­gie­se pro­ses­se te on­der­steun met ak­tie­we be­stand­de­le wat die vel se na­tuur­li­ke sper­lae teen be­soe­del­stow­we en om­ge­wings­fak­to­re be­skerm, en dit ver­sterk en voed. SKNLOGIC het ’n si­ner­gis­tie­se be­na­de­ring tot we­ten­skap en die na­tuur, en hul­le kom­bi­neer ja­re se na­vor­sing met die bes­te wat Moe­der Na­tuur het om te bied. SKNLOGIC-pro­duk­te word ge­du­rig her­ont­wik­kel om te ver­se­ker dat dit met in­ter­na­si­o­na­le mark­ten­den­se en die nuut­ste na­vor­sing tred hou. Dit be­vat geen pa­ra­be­ne, mi­ne­raal­o­lie, kuns­ma­ti­ge kleur­mid­dels en sul­fa­te nie en maak dit dus vir al­le vel­ti­pes ge­skik. Die ge­skenk­pak be­vat ’n SKNLOGIC C­le­an­se C­re­am, SKNLOGIC Eye C­re­am en SKNLOGIC Ex­fo­li­a­te En­zy­ma­tic. SKNLOGIC-pro­duk­te is by uit­ge­soek­te spa’s en sa­lon­ne land­wyd be­skik­baar. Be­soek www.sknlogic.com of volg hul­le in die so­si­a­le me­dia:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.