Vier die so­mer in styl!

Zu­rai­da Jar­di­ne ver­toon dié sei­soen se nuut­ste mo­d­een skoon­heidsten­den­se

Goeie Huishouding - - inhoud -

Sps­rip­nog wret­gi­ienw . . . e stre­pe

Stre­pe is in e­ni­ge sei­soen ge­wild. Dié so­mer is hul­le hel­der en tref­fend, en jy sal dit op al­les van hem­de en broe­ke tot skoe­ne en by­kom­stig­he­de sien. Dra dit al­les! T-HEMP R299, SWEETPAKBROEK R299 en OORBELLE R109, al­les van Fac­to­rie. HAND­SAK R150, MRP. TEKKIES R1 299, S­te­ve Mad­den.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.