Wen

VIER GE­LUK­KI­GE LE­SERS KAN ELK­EEN ’N GE­SKENK­PAK MET GIETYSTER KOOK WA­RE I NL E C REUS ETSE VARS NU­WE KLEUR, KALE, TER WAAR­DE VAN R9 295 WEN, MET KOM­PLI­MEN­TE VAN GOEIE HUIS­HOU­DING EN LE C­REU­SET

Goeie Huishouding - - inhoud -

Le C­reu­set se giet­ys­ter­reeks is i­ko­nies, en be­kend vir die uit­ste­ken­de hit­te­be­hou­den­de voor­de­le daar­van. Dit kan op al­le stoof­pla­te (ook in­duk­sie­pla­te), as­ook in die oond ge­bruik word, en kom met ’n le­wens­lan­ge waar­borg. Le C­reu­set se jong­ste kleur, Kale, is ge­noem na die veel­sy­di­ge groen­te wat in e­ni­ge iets van smoo­thies tot slaaie ge­bruik kan word. Dit is ’n ryk, na­tuur­li­ke groen en ’n vars kleur vir die kom­buis. Le C­reu­set het dit vir ’n reeks gietyster- en bak­pro­duk­te, as­ook vir ta­fel­ge­rei en ge­sken­ke in­ge­span.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.