Hand­sak-staat­ma­kers

Ons kies die bes­te skoon­heids­pro­duk­te vir jou

Goeie Huishouding - - inhoud -

LIP­SALF

Dr. Pa­w­paw Tin­ted Ul­ti­ma­te Red Balm ( R95)

VOORDEEL Dit kan as ’n ge­tin­te lip­salf én ’n lip­vlek­ker ge­bruik word. BEPROEF & GETOETS “Ek is dol oor veel­doe­li­ge pro­duk­te, want dis ’n goeie ma­nier om plek in my hand­sak te spaar. Hier­die salf hou nie net my lippe glad en sag nie, dit gee ook my lippe en wan­ge ’n bie­tjie kleur.” – S­ha­mie­la (42)

DROË SJAM­POE TRESem­mé- droë sjam­poe ( R83,99 elk) in F­resh & C­le­an en Tran­slu­cent & S­hi­ne

VOORDEEL Dit hou jou ha­re skoon en vars – selfs op daar­die dae tus­sen was­se. BEPROEF & GETOETS “Wan­neer ek een­vou­dig nie tyd het om ha­re te was nie, maar steeds vars wil lyk, red hier­die droë sjam­poe my tot die vol­gen­de was deur oor­tol­li­ge o­lie te ab­sor­beer. Hoe het ek ooit daar­son­der klaar­ge­kom?” – Rox­an­ne (30)

OOG­SKA­DU Re­vlon Co­lorS­tay Crè­me-oog­ska­du ( R105 elk) in C­her­ry Blos­som (bo links) en Ho­ney GE­SIG­S­PROEI Ma­rio Ba­des­cu-ge­sig­s­proei met aal­wyn, ka­mil­le en la­ven­tel (

VOORDEEL Dit sal jou vel deur die dag hi­dreer. BEPROEF & GETOETS “Wan­neer die le­we be­sig raak en ek be­gin stres, voel ek dit aan die bin­ne­kant en ek sien dit aan die bui­te­kant. Hier­die ge­sig­s­proei be­vat aal­wyn, wat my vel streel, en la­ven­tel, wat my kal­meer. Al wat dit verg, is ’n paar spui­te.” – Ly­net­te (33)

FYN­GEUR Nar­ci­so Ro­dri­guez Nar­ci­so Eau de Par­fum Rou­ge ( R1 425 vir 50 ml)

VOORDEEL Jy kan dié fyn­geur heel­jaar be­dags of saans ge­bruik. BEPROEF & GETOETS “On­ge­ag die sei­soen of tyd van die dag kry dié par­fuum dit reg om die kop­pe vir al die reg­te re­des te laat draai. Ek is dol oor die kom­bi­na­sie van blom- en hout­ag­ti­ge geu­re, want dit is ge­ba­lan­seerd, maar steeds tref­fend en ver­kwik­kend. Dis my nu­we guns­te­ling!” – Gail (54)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.