Dis bril­jant!

I­dees en ko­pies wat jou goed sal laat lyk en voel

Goeie Huishouding - - inhoud -

As jy ’n ma is wat wil hê jou lyf moet lyk soos voor jy kin­ders ge­had het, volg Ashleigh Io­vi­no (@ ash_­fit­mom). Hier­die per­soon­li­ke af­rig­ter en ma van drie deel haar voor­ge­boor­te- en na­geb oor­te­oe­fen­reis en help an­der met haar FitMom-ses­sies en per­soon­li­ke voe­dings­plan­ne. As jy aan­moe­di­ging no­dig het, be­soek www.fit­mom­sa.co.za vir ’n bie­tjie in­spi­ra­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.