R250 en min­der

Be­kos­tig­ba­re be­derf­pro­duk­te

Goeie Huishouding - - inhoud -

R37

Die so­mer is om die draai en die geur van hier­die stor­tjel bring hul­de aan ons guns­te­ling sei­soen. Dis vro­lik en op­kik­ke­rend, en laat jou vel skoon en sag voel. Ni­vea Ca­re S­ho­wer Suns­hi­ne Lo­ve

R219

Die vel om ons oë en lippe is dik­wels die eer­ste de­le waar die te­kens van ver­ou­de­ring op­duik. Ge­bruik hier­die plaas­lik ver­vaar­dig­de room, wat Aloe fe­rox en vi­ta­mien E be­vat, om die voor­koms van fyn lyn­tjies te ver­min­der en jou vel jon­ger en var­ser te laat lyk. Aloe U­ni­que Age De­fying Eye & Lip C­re­am

R95elk

Ge­sig­s­proeie is dees­dae groot nuus en The Bo­dy S­hop het on­langs vyf nu­wes be­kend­ge­stel. Dit is ont­werp vir men­se met ver­skil­len­de vel­be­hoef­tes, het­sy jy ’n stra­len­de vel wil hê of o­lie­rig­heid in toom wil hou.

R125elk

Kon­toer gri­me­ring is ’n teg­niek wat jou bes­te ge­laats­trek­ke deur mid­del van ska­du’s en ak­sen­te be­klem­toon. Hier­die nut­ti­ge pot­lo­de, wat elk­een twee ska­ke­rings het, maak dit mak­li­ker om dié gri­meer­kuns te bemeester – en dis i­de­aal om in jou hand­sak te hou. NYX Pro­fes­si­o­nal Ma­keup Mi­cro-Con­tour Duo Pen­cil in Deep (bo) en Me­di­um

R140elk

As jy jou ha­re wil voed én vo­lu­me gee, is hier­die sjam­poe en op­knap­per ’n goeie be­leg­ging. Die klap­per­geur sal jou boon­op soos die so­mer laat ruik! Marc An­tho­ny Co­co­nut Milk Vo­lu­me S­ham­poo en Con­di­ti­o­ner

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.