Jou na­week

Waar om te kui­er, eet en bly

Goeie Huishouding - - inhoud -

KAAP­STAD: Gaan maak ’n draai by BURRATA in Wood­stock en be­stel ’n pizza met ’n perfekte ba­sis, ge­bak in ’n oond wat van Na­pels af in­ge­voer is en ’n pizza in min­der as 90 se­kon­des gaar­maak.

PRO­BEER: Die Vac­ca Sa­cra-pizza met moz­za­rel­la, par­me­saan, knof­fel, bief­car­pac­cio, ro­ket en bal­sa­mie­se re­duk­sie (R120) of die Di­a­volo-pizza met moz­za­rel­la, ’n brand­ris­sie-en-ta­ma­tie-ba­sis, cho­ri­zo, ker­sie­ta­ma­ties en pie­ter­sie­lie (R118). Rond dit af met ’n na­ge­reg van o­lyf­o­lie-pan­na cot­ta met ge­stoof­de nar­tjies en ha­sel­neut-frum­mel­poe­ding (R65).

021 447 6505 | Old Bis­cuit Mill, Wood­stock | burrata.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.