Van die re­dak­teur

Goeie Huishouding - - inhoud - BY GOEIE HUIS­HOU­DING Sally E­me­ry, RE­DAK­TEUR

is ons al­tyd op soek na slim ma­nie­re om jou le­we mak­li­ker te maak, en dis hoe­kom ons be­gin het om QR-ko­des langs ver­skeie fan­tas­tie­se pro­duk­te in ons uit­ga­wes in te sluit. Dit be­te­ken dat al wat jy hoef te doen, is om jou slim­foon op te tel en die ko­de langs die ar­ti­kel te s­kan­deer, en jy sal na ’n web­werf ge­lei word waar jy die pro­duk kan koop of nog in­lig­ting kan kry. Die mak­lik­ste ma­nier om dié ko­des te s­kan­deer is om Fa­ce­book op jou foon oop te maak. K­liek op die -sim­bool en jy sal “QR Co­de” sien. K­liek daar­op en hou jou foon se ka­me­ra oor die swar­ten-wit ko­de in die tyd­skrif, en voi­là! Jy sal na ’n web­werf ge­neem word waar jy jou aan­koop kan doen. Is dit nie ge­rief­lik nie? Lek­ker lees én koop

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.