DIE GH-SPAN SE WENSLYSIE!

Goeie Huishouding - - inhoud -

GAYNOR, DIGITALE INHOUDSVERVAARDIGER “My spier­wit kom­buis het dié prag­ti­ge, mo­der­ne lig no­dig!” ELMARI, SENIOR RE­DAK­TEUR “Die Kong Clas­sic Dog Toy sal my hon­de be­sig hou ter­wyl ek weg is so­dat hul­le nie skei­ding­sangs kry en be­gin huil nie.” APHIWE, SKOONHEIDSREDAKTEUR “Dié ge­sig­s­proei met la­ven­tel hi­dreer jou vel in ’n kits son­der om jou gri­me­ring te ru­ï­neer.”

VICKI, ADJUNKREDAKTEUR “Hier­die Le­go-men­sies van Mi­ni Me is ’n bril­jan­te kon­sep! Jy kan al­les van die kle­re tot die ha­re kies om jou eie ka­rak­ter­tjie te maak.” SALLY, RE­DAK­TEUR “Goed vir die om­ge­wing én my beur­sie – ja, as­se­blief!” ASHANTÉ, SKRYWER “Hier­die mat sal ons leef­ver­trek mooi op­hel­der.” PAULA, SENIOR ENGELSE RE­DAK­TEUR “Ek kan nie met baie hoë hak­ke loop nie. Dié es­pad­ril­les se hoog­te is net reg!” CLEO, MODEREDAKTEUR “Die oor­vou­rok is een van die u­ni­ver­seel vlei­end­ste sty­le wat daar is!” KARIN, BESTURENDE RE­DAK­TEUR “Ek is baie op­ge­won­de om re­sep­te in die nu­we Land­bou Boe­re­kos te pro­beer. Dit is eg SA kos vir die mo­der­ne ge­sin!”

blad­sy 22

blad­sy 13

blad­sy 37

blad­sy 12

blad­sy 74

blad­sy 30

blad­sy 55

blad­sy 76

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.