BEMEESTER PRESISIE

Goeie Huishouding - - Jou Voorkoms -

Hoe­wel ons al­mal dol is oor die ge­wo­ne ei­er­vor­mi­ge gri­meer­spon­sie, is dié een van die plaas­li­ke han­dels­naam Sor­bet iets be­son­ders. Die u­nie­ke skuins ont­werp maak dit mak­lik om kon­toe­rof ak­sent­gri­me­ring aan te wend of jou ge­sig di­men­sie te gee son­der om jou on­der­laag te ru­ï­neer. Die plat kan­te maak dit i­de­aal om ro­me­ri­ge gri­meer­pro­duk­te in te ska­keer. Maak die spon­sie nat en spring aan die werk vir ’n vlek­ke­lo­se voor­koms! Sor­bet On A B­len­der! S­culpt & High­lig­ht Con­tou­ring B­len­der (R89,99)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.