NAELBYTSTRYD

Goeie Huishouding - - Jou Voorkoms -

Dit maak nie saak hoe oud jy is nie, na­el­by­te­ry bly ’n moei­li­ke ge­woon­te om af te leer. Die na­el­sorg­ken­ner Ma­va­la het ’n op­los­sing – ’n aan­ver­f­for­mu­le wat soos deur­sig­ti­ge na­el­lak lyk en ’n bit­ter smaak het. Dit dien dus as ’n on­aan­ge­na­me her­in­ne­ring om nie jou na­els en na­el­vel­le­tjies te byt nie. Dis so een­vou­dig, maar so doel­tref­fend. Ma­va­la Stop (R172)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.