LEER ZU­RAI­DA BE­TER KEN

TUIS­DORP: Zu­rai­da is in B­rits ge­bo­re en woon tans in Jo­han­nes­burg.

Goeie Huishouding - - Jou Voorkoms -

JY SAL HAAR HERKEN VAN:

Zu­rai­da het haar eie ra­di­o­pro­gram op Good Ho­pe FM aan­ge­bied en was die eer­ste vrou wat ’n week­dag­pro­gram op 5FM aan­ge­bied het. Op die kas­sie was sy al vir ver­skeie pro­gram­me aan­bie­der, waar­on­der die werk­lik­heid s reeks Big Brot­her, Wo­za

Wee­kend en Top Bil­ling. Sy het ook die eer­ste sei­soen van die Suid-A­fri­kaan­se weer­ga­we van die dans­pro­gram S­trict­ly Co­me

Dan­cing ge­wen.

GESINSPRET:

Hier­die le­wens­lus­ti­ge ster deel haar le­we met haar man, Josh Lind­berg, ’n kre­a­tie­we direkteur en ver­vaar­di­ger van te­le­vi­sie­pro­gram­me en to­neel­stuk­ke en die seun van die Suid-A­fri­kaan­se ver­maak­le­gen­des Des en Da­wn. Zu­rai­da en Josh is die trot­se ou­ers van ’n dog­ter, Za­ria (9), en ’n seun, S­hia (7).

A­KA­DE­MIE­SE PRESTASIE:

Dié ma van twee is op 39 u­ni­ver­si­teit toe om siel­kun­de te stu­deer. Sy het vroe­ër van­jaar haar bac­ca­lau­re­us graad ver­werf en is nou be­sig met ’n hon­neurs in siel­kun­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.