Floor­oeerr ... ginr o ot blomme

Goeie Huishouding - - Jou Voorkoms -

Daar’s niks sub­tiels aan hier­die so­mer se blom­mo­tie­we nie. Kies ’n paar kle­ding­stuk­ke met oor­groot blomme in on­ge­wo­ne kleur­kom­bi­na­sies. HEMP R399, Cotton On. BROEK R559, Zara. OORBELLE R114, Co­let­te by Co­let­te Hay­man. ROOI TOSSELHALSSNOER R399 en VEELKLEURIGE TOSSELHALSSNOER R199, al­bei van Al­do.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.