ZU­RAI­DA SE DE­KOR­WEN­KE

Goeie Huishouding - - Jou Voorkoms -

1 Ge­bruik baie plan­te!

“Jy kan nooit ge­noeg plan­te in jou huis hê nie. Plan­te sal nie net die voor­koms van jou huis ver­an­der nie, maar kan ook die e­ner­gie be­ïn­vloed. Ek is dol oor mons­te­ra­plan­te en bam­boe­spalms.”

2Ge­bruik stof­feer­stow­we tot jou voordeel

“Be­lê in mooi ge­hal­te-gor­dy­ne – dit kan ’n vertrek maak of breek. En ont­hou, prag­ti­ge strooi­kus­sings kan jou ge­wo­ne ban­ke of stoele be­son­ders laat lyk!”

3Be­gin met ’n neu­tra­le ba­sis

“Hou die do­mi­nan­te meu­bel­stuk­ke in jou huis in neu­tra­le ska­ke­rings en voeg dan kleur­ry­ke by­kom­stig­he­de soos va­se, oor­gooi­de­kens, spie­ëls, strooi­kus­sings en lamp­skerms by.”

4 Speel met spie­ëls

“Spie­ëls werk goed om klei­ner ver­trek­ke gro­ter te laat lyk. Ek waar­deer nog­al u­nie­ke spie­ëls.”

5 S­nuf­fel skat­te uit

“Ek is ver­sot op ou meubels. Een van my guns­te­ling tyd­ver­dry­we is om an­tiek­win­kels te be­soek op soek na mooi en tyd­lo­se vonds­te.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.