“SCRUNCHIES” IS TE­RUG!

Goeie Huishouding - - Jou Voorkoms -

Droë sjam­poe is die bes­te ding nóg! Ek dra dik­wels pet­te en dit ver­oor­saak dat my ha­re vin­nig o­lie­rig raak. Droë sjam­poe laat jou ha­re vars lyk én ruik. Dis ab­so­luut fan­tas­ties!

From­mel haar­ban­de – of “haar­wol­ke”, soos dit nou ge­noem word – is weer groot nuus en net die ding om ’n bie­tjie kleur en speels­heid aan jou haar­styl te ver­leen. Ver­per­soon­lik jou styl deur een te kies wat van sy of flu­weel ge­maak is, of een met ’n mooi mo­tief of bor­duur­de­tail. Dié pof­rek­kies werk sag­kens met al­le haar­ti­pes en sal nie kin­kels of k­no­pe ver­oor­saak nie.

GH-TOPWENK: Slaap daar­mee! Bind jou ha­re in ’n bol­la bo-op jou kop vas en dit sal die vol­gen­de og­gend ’n mooi gol­wen­de krul en vo­lu­me hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.