ZU­RAI­DA SE GUNSTELINGE IN JO’BURG VIR . . .

Goeie Huishouding - - Jou Voorkoms -

’ N RO­MAN­TIE­SE AAND

“Buk­ha­ra. Ek is mal oor In­die­se kos!”

MARKUITSTAPPIE

“Daar is al­tyd ’n lek­ker at­mos­feer by Mar­ket On Main in Ma­bo­neng.”

’N KIN DER VRIENDELIKE KUI­ER

“Pa­net­to­ne Café by Zoo La­ke S­ports Club is i­de­aal vir kin­ders.”

ONTBYT NÁ JOGA

“Cnr Café in Craig­hall Park. Dis my guns­te­ling re­stau­rant om­dat hul­le ’n heer­li­ke at­mos­feer en al­tyd smul­lek­ker ge­reg­te het.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.