TOPWENK

Goeie Huishouding - - Advertensie- Promosie -

MAAK JOU EIE LIPSKROP 1. Meng 1 deel sui­ker en 2 de­le klap­per­o­lie. 2. Wend dit aan jou lippe aan en skrop dit vir 1 mi­nuut; spoel met lou­warm wa­ter af. 3. Wend nou jou lip­stif­fie aan vir ’n glad­de re­sul­taat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.