“Is dit reg­tig so sleg om kos in die mi­kro­golf gaar te maak?”

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Op­los­sing: Nie as jy weg­bly van erg ver­werk­te keu­ses nie. Ek mi­kro­golf dik­wels be­vro­re groen­te (wat net so voed­saam soos vars groen­te is om­dat hul­le op hul ryp­ste ge­oes word) saam met ’n ma­er pro­te­ïen soos braai­hoen­der, tu­na of salm. Jy kan ook groen­te­rys (pro­beer Woolworths se blom­kool-broc­co­li-en­krul­kool­rys, R34,99) of groen­te­s­pi­ra­le ge­niet. Sit dit in die mi­kro­golf (of kook dit op die stoof) en kos is op die ta­fel!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.