“Ons hou baie van Mex­i­kaan­se en C­hi­ne­se weg­neem­kos. Wat is die bes­te op­sies?”

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Op­los­sing: Op C­hi­ne­se aand, be­stel ge­stoom­de ge­reg­te (gar­na­le of hoen­der met broc­co­li, of to­fu en ei­er­vrug) son­der die sous. Kry ook pi­kan­te groen­bo­ne of ge­so­teer­de spi­na­sie met knof­fel en meng die be­stel­lings by­me­kaar. Só sal jy jou in­na­me van ’n sous met baie sui­ker en na­tri­um naas­ten­by hal­veer en dub­bel so­veel groen­te eet. Vir ’n Mex­i­kaan­se fees, vra vir meel­tor­til­las wat met ge­roos­ter­de gar­na­le, hoen­der, vis of ste­ak en baie groen­te ge­vul is. Ver­my diep­ge­braai­de kos, soos que­sa­dil­las, to­sta­das, gor­di­tas en ta­qui­to’s. Los ook die rys en be­stel eer­der fri­jo­les en so­veel soor­te sal­sa as wat jou hart be­geer. Eet dit met een (op­ge­hoop­te) eet­le­pel elk gua­ca­mo­le en kaas vir ’n vul­len­de maal­tyd wat meest­al ’n plant­ba­sis het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.