“El­ke lid van my ge­sin wil iets an­ders eet, en ek weet nie waar om te be­gin nie!”

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Op­los­sing: Sê hul­le moet hul eie aand­e­te maak . . . soort van. Jy ver­skaf die ba­sis – meel­tor­til­las, ge­bak­te aar­tap­pel (of pa­tats) of vol­graan­pi­tas – en hul­le kan voed­sa­me ek­stras van jou help-jou­self-sta­sie by­skep. Sit groen­te, kaas, a­vo­ka­do en ta­ma­tie­sous of sal­sa, as­ook on­ge­geur­de dub­bel­dik jo­gurt uit. (Dis ’n meer pro­te­ïen­ry­ke plaas­ver­van­ger vir suur­room.) Rond die maal­tyd af met bo­ne (kook dit self, want ge­blik­te bo­ne be­vat sout) of ge­bak­te ei­ers, wat en­ke­le mi­nu­te neem om te maak ter­wyl die kin­ders die ta­fel dek. Kyk nou net – al­mal is ge­luk­kig!

Meel­tor­til­la + bok­kaas + sam­pi­oe­ne + spi­na­sie + mie­lie­pit­te Ge­bak­te aar­tap­pel + swart­bo­ne + ge­sny­de spriet­uie en ja­la­peño + dub­bel­dik jo­gurt Pi­ta + ei­er + rooi en geel soet­ris­sie­rin­ge + ui + be­leë ched­dar

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.