“Ag nee! My weg­neem­kof­fie be­vat meer as 1 600 kJ!”

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Op­los­sing: Be­stel ’n café au lait met la­e­vet­melk of on­ver­soe­te so­ja­melk – dit be­vat meer kof­fie en min­der melk én ki­lo­jou­les as ’n lat­te. Of kies ’n cap­puc­ci­no wat met la­e­vet­melk ge­maak is – dis ’n ro­me­ri­ge, maar steeds lig­te lek­ker­ny. Vir ek­stra geur kan jy ka­ka­o­poei­er, ka­neel of va­niel­je­poei­er by­voeg en ’n lae-ki­lo­jou­le-ver­soe­ter soos Su­ga­non, wat ste­via be­vat, p­leks van sui­ker ge­bruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.