VIR SKOON, EKOVRIENDELIKE WASGOED

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Be­taal die helf­te min­der vir was­goe­dr ei­ni­gers met die E­coegg Laund­ry Egg, wat jy vir tot 720 was­si­klus­se kan ge­bruik. Dié om­ge­wings­vrien­de­lik e, hi­po­al­ler­ge­ne toe­stel werk son­der che­mi­ka­lieë en ver­vang was­goed­seep ten vol­le. Mi­ne­raal­kor­rels in die ei­er s­kep sterk maar na­tuur­li­ke rei­ni­gingskuim wat deur die ve­sels dring en op dié ma­nier vui­lig­heid en aan­pak­sels los­maak. R325 vir 210-was­op­sie en R465 vir 720-was­op­sie, al­bei by Ta­ke­a­lot

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.