OE­FEN SON­DER OM TE OE­FEN

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Ver­brand e­ner­gie met NEAT­be­we­ging (“non-exe­r­ci­se acti­vi­ty ther­mo­ge­ne­sis”). In een stu­die is be­vind dat dié al­le­daag­se be­we­gings men­se tot 8 370 kJ meer per dag kan laat ver­brand! Loop dus rond as jy op die foon praat, be­soek ’n mu­seum p­leks van te gaan fliek, en gaan win­kels toe p­leks van aan­lyn in­ko­pies te doen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.