KRAGOEFENING

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Om spie­re te bou ver­snel jou me­ta­bo­lis­me. Hoe­kom? Selfs wan­neer dit rus­tend is, ver­brand spie­re vier keer meer ki­lo­jou­les as wat vet ver­brand. Hoe meer spier­krag jy het, hoe meer sal jy dus ver­brand. (Dis hoe­kom mans dik­wels ’n vin­ni­ger me­ta­bo­lis­me het — hul­le het meer spie­re!) Doen min­stens twee ses­sies met ge­wig­te per week.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.