KARDIO

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

In­ter­va­lo e­fe­ning kan ver­al doel­tref­fend wees om jou me­ta­bo­lie­se tem­po te ver­snel en vet te ver­brand. Dit kan ook maak dat jy lank na­dat jy ge­oe­fen het steeds ki­lo­jou­les ver­brand. Om ’n in­ter­val­ses­sie te doen, wis­sel kon­stan­te be­we­ging (soos ’n flink stap­pie) af met vin­ni­ger be­we­ging (draf teen ’n ma­ti­ge pas). Mik vir 20 tot 30 mi­nu­te min­stens drie keer per week.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.