Jou te­rug­voe­ring

Ons hoor graag jul me­nings en deel in jul nuus. Ge­sels van­dag nog met ons!

Goeie Huishouding - - inhoud -

S 2018 AUGUSTU

MEER VROUE SOOS LEANNE

Die on­der­houd met Leanne Ma­nas in GH se Au­gus­tus­uit­ga­we het my so ge­ïn­spi­reer. Sy is ’n fe­no­me­na­le vrou. Dit verg ie­mand met bui­ten­ge­wo­ne e­ner­gie, ver­stand, in­ner­li­ke krag en veer­krag­tig­heid om die land vir so lank op Mor­ning Li­ve te dien en steeds haar ge­sin by­me­kaar te hou én haar le­we vol­uit te leef! Aan­ge­sien ons in Au­gus­tus­maand vroue vier, moet ons nie te ver na in­spi­ra­sie gaan soek nie. Ek wens ons land het nog vroue soos Leanne ge­had. Kom ons maak dit ons mis­sie om ’n net­werk van in­vloed­ry­ke vroue te s­kep; van denk­lei­ers in al­le sek­to­re en vak­ge­bie­de, kuns­te­naars, ak­teurs, po­li­ti­ci, sport­vroue, a­ka­de­mi­ci, ak­ti­vis­te en en­tre­pre­neurs. As ons saam­staan, sal nie­mand ons kan stuit nie. B­ren­da Mo­se­la­ne

DING HUISHOU GOEIE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.