My ver­maak

Goeie Huishouding - - inhoud -

Die na­me van 20 krui­pen­de of vlie­ën­de dier­tjies is in die roos­ter ver­steek. Kyk of jy die lei­dra­de kan ont­ra­fel om al­mal te kry. Die ant­woor­de kan ho­ri­son­taal, di­a­go­naal, ver­ti­kaal of ag­ter­ste­voor ge­lees word en val soms ge­deel­te­lik oor­me­kaar. Wan­neer jy al­mal ge­kry het, sal daar 34 let­ters oor­bly. Ont­sy­fer dít om die ge­seg­de te kry wat ge­bruik word wan­neer ie­mand op on­be­nul­li­ge fou­te kon­sen­treer, maar oog­lo­pen­de fla­ters mis­kyk. (Se­we woor­de: 3, 6, 6, 4, 3, 6, 6) 1 Man­ne­tjie van die ge­wo­ne heu­ning­by. 2 Al­ge­me­ne naam vir ’n in­sek met skild­vleu­els. 3 Vraat­sug­ti­ge in­sek wat ver­al op­ge­merk word waar kos ge­stoor word. 4 Lid van die fa­mi­lie lang­voel­ho­rings­prin­ka­ne. 5 Lar­we van e­ni­ge van die ver­skeie vlieg­fa­mi­lies. 6 Dié in­sek gra­we ’n treg­ter­vor­mi­ge hol­te in los sand waar­in sy prooi val. 7 ’n Soort ke­wer wat mis aan­rol. 8 Ma­la­ria en geel­koors word deur hier­die in­sek ver­sprei. 9 Ie­mand wat baie eet word soms met dié in­sek ver­ge­lyk. 10 Agt­ste te­ken van die die­re­riem. 11 Agt­po­ti­ge dier van die klas Ara­chni­da. 12 Gul­si­ge plan­te­ten­de in­sek van die fa­mi­lie A­cri­di­dae. 13 Soort be­sie wat ’n sleg­te reuk af­gee wan­neer dit aan­ge­raak word. 14 Groot gif­ti­ge jag­spin­ne­kop. 15 An­der naam vir ’n rys­mier. 16 Een­skulp­week­dier wat blom­bed­dings ver­nie­tig. 17 Las­ti­ge gon­sen­de in­sek, ver­al na­by kos. 18 Bloed­sui­en­de in­sek wat be­son­der ver kan spring. 19 Ook per­de­by ge­noem. 20 Lang, rug­graat­lo­se, krui­pen­de dier­tjie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.