Le­na van Rooy­en en fa­mi­lie groet oud­ste sus­ter

Graaff-Reinet Advertiser - - Colesberg -

COLESBERG — Piet en Le­na van Rooy­en het saam met Han­ne­lie Piek die lang pad na die Kaap aan­ge­durf om die ge­denk­diens van haar sus­ter, Ma­ria (Ma­ry) Van De­ven­ter, wat op 28 Ju­nie op die ou­der­dom van 88 jaar oor­le­de is, op 1 Ju­lie in die Kaap by te woon.

Die oor­le­de­ne was die oud­ste van die ne­ge kin­ders van­uit die S­cott en A­ve­nant voor­ou­ers. Een van die broers P­hil­lip is reeds in 1944, en een van die sus­ters Mil­lie in 2013 oor­le­de.

Al die an­der broers en sus­ters te we­te: Ge­or­ge (87), Lot­tie (83), Su­sie (81), Le­na (77), Jan (74) en Bes­sie (72) het al­mal die ge­denk­diens by­ge­woon.

Ma­ria is op Mat­jies­fon­tein ge­bo­re en al die an­der kin­ders op Laings­burg. Die diens is deur Ni­co Buis van­uit die AGS V­re­de­kloof, Kaap­stad waar­ge­neem.

Dit is ‘n voor­reg om as ge­sin so lank vir me­kaar ge­spaar te bly. Die ge­meen­skap be­tuig hier­mee hul in­ni­ge sim­pa­tie met die fa­mi­lie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.