All Black se knyp­keel-toets dié na­week bo­aan die lys

Graaff-Reinet Advertiser - - Sport -

Wim­ble­don, die Tour de Fran­ce en t­wee in­ter­na­si­o­na­le krie­ket­wed­stry­de waar­in Suid-a­fri­ka speel, is vir tal­le sport­lief­heb­bers nié die hoog­te­pun­te van die sport wat dié na­week reg­streeks op te­le­vi­sie uit­ge­saai word nie.

Voor­tref­li­ke at­le­tiek in Lon­den, die Oos­ten­ryk­se Grand P­rix en plof­ba­re Su­per­rug­by is vir ‘n be­dui­den­de klomp ky­kers ook la­er op die voor­keur­lys as die der­de rug­by­toets tus­sen Nieu-see­land en die B­rit­se en Ier­se Leeus.

Die All Blacks se in­ter­na­si­o­na­le heer­skap­py is in dié wed­stryd in Auck­land in ge­vaar en der­dui­sen­de Suid-a­fri­ka­ners sal Sa­ter­dag­og­gend na die Tv-dek­king kyk.

Daar­na sal hul­le ook die op­win­ding van die na­week se an­der groot sport op­slurp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.