Beu­kes-ge­sin ba­ba ry­ker

Graaff-Reinet Advertiser - - Colesberg -

COLESBERG — Baie ge­luk aan Ja­c­ques en E­rin-lee Beu­kes met die ge­boor­te van hul eer­ste­ling op 3 Ju­lie.

Die ba­ba, Ja­c­ques Ja­mes Beu­kes, het sy eer­ste lig in die Me­di­cli­nic, Bloem­fon­tein, aan­skou.

Ook baie ge­luk aan Da­ve en Ce­les­te Beu­kes as­ook Elai­ne Ahmed en Ry­an Beu­kes, hul ou­ers. Die ge­boor­te van ‘n kind bring ‘n groot ver-ant­woor­de­lik­heid mee, maar dit was reeds voor­af baie dui­de­lik dat ou­pa Da­ve hier­die klein­kind tot in die af­grond gaan be­derf. Hy het eg­ter een swak­punt ge­had en dit was dat hy ge­wel­dig ge­bloos het as daar van “ou­pa Da­ve” ge­praat word. Nie­te­min, dit is ‘n won­der­li­ke ge­beur­te­nis vir al­mal en wens die ge­meen­skap van Colesberg hul sterk­te toe met die groot­maak van hier­die bon­del­tjie vreug­de.

Die Beu­kes-eg­paar met hul pas­ge­bo­re ba­ba.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.