Mid­del­burg be­dry­wig met Man­de­la­dag

Graaff-Reinet Advertiser - - Middelburg -

MID­DEL­BURG — Die DA se Mid­del­burg­tak het as deel van Man­de­la­dag 67 mi­nu­te van hul tyd af­ge­staan om kin­ders in K­wa­non­za­me se har­te en ma­gies te ver­warm deur 67 mus­sies as­ook heer­li­ke warm sop en brood­jies aan hul­le uit te deel.

· SAPD Mid­del­burg het die be­jaar­des van Huis Ka­ree se in­wo­ners op Man­de­la­dag, 18 Ju­lie, se har­te ver­bly toe hul­le seep, was­lap­pies, poei­er, sag­te lek­kers en­so­meer aan hul­le gaan uit­deel het.

Die Sapd-le­de het 67 mi­nu­te van hul be­si­ge werks­dag af­ge­staan aan die be­jaar­des om hier­mee hul­le by­drae tot die ge­meen­skap vir Man­de­la­dag te le­wer.

· Cor­recti­o­nal Ser­vi­ces mar­ched all the way from the pri­son out­si­de of to­wn to ser­ve the ho­me­less with soup and bre­ad at the Ge­m­cor Of­fi­ces in Mid­del­burg as part of t­heir 67 mi­nu­tes for Man­de­la Day.

· Vrywilligers het by Mi­dros Duik­weg by­me­kaar­ge­kom om deel te neem aan ‘n skoon­maak-veld­tog as­ook by Siy­a­bu­le­la-saal in K­wa­non­za­me waar daar 67 mi­nu­te aan be­jaar­des span­deer is.

Die DA Mid­del­burg-tak ty­dens hul Man­de­la­dag­uit­reik in K­wa­non­za­me.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.