Ge­kom­bi­neer­de gholf- en mi­ni­gholf-kom­pe­ti­sie lok tal­le

Graaff-Reinet Advertiser - - Middelburg -

MID­DEL­BURG — PG Glass se ge­borg­de gholf­dag het Sa­ter­dag, 15 Ju­lie, te Mid­del­burg Golf­klub plaas­ge­vind.

Die spe­lers het die dag ter­deë ge­niet!

Die span van T­hys van Rooy­en, A­bri Jou­bert, Piet Ja­ger en Chris de Wet het die eer­ste plek ver­o­wer, ge­volg deur die span be­staan­de uit S S­teen­kamp, L S­teen­kamp, C Eras­mus en J Ven­ter in die t­wee­de plek en die span van J du P­les­sis, E du P­les­sis, V Ba­set en J du P­les­sis in die der­de plek.

Die wen­ners van die dag se blou-bal-kom­pe­ti­sie is die vier­bal van T van Rooy­en, A Jou­bert, P Ja­ger en C de Wet.

Die da­mes is ook op ‘n spe­si­a­le wy­se ver­maak deur­dat daar vir hul­le ‘n mi­ni­gholf­kom­pe­ti­sie ge­re­ël is. Cor­lia le Roux van BKB was die wen­ner van die dag! Le Roux het ook ‘n kol­hou ge­slaan ge­du­ren­de die dag se spel. L­may Py­per het die t­wee­de plek be­klee.

Die eer­ste ses da­mes in die mi­ni­gholf-kom­pe­ti­sie: Mon­ja Pain (ses­de), Ri­a­na Pain (vier­de), Ta­ma­rin Lom­bard (der­de), L­may Py­per (t­wee­de). Voor is Ma­ryna Fer­rei­ra (vyf­de), Le­zan­ne Lom­bard van PG Glass en Cor­lia le Roux (wen­ner).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.