Mis­daad vier weer hoog­ty in Colesberg

Graaff-Reinet Advertiser - - Middelburg -

COLESBERG — Ten spy­te van bit­ter koue toe­stan­de, het kri­mi­ne­le e­le­men­te voort­ge­gaan met mis­daad.

So is daar ver­le­de na­week by OVK in Kerk­straat in­ge­breek. Groot ska­de is aan­ge­rig aan­ge­sien een van die groot ven­sters stuk­kend ge­gooi is.

By Jim­my Hart­ley in P­re­si­dent Kru­ger­straat is ‘n sleep­wa­en­tjie se t­wee wie­le as­ook t­wee hi­dro­lie­se dom­krag­te, buit­ge­maak.

Die ge­meen­skap word ver­soek om ver­dag­te per­so­ne aan die po­li­sie te rap­por­teer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.