Su­per­rug­by laat ken­ners styf langs me­kaar sit

Graaff-Reinet Advertiser - - Graaff-reinet -

Rug­by se fyn­proe­wers en fout­soe­kers sal die na­week skou­er aan skou­er langs me­kaar stel­ling in­neem om te kyk hoe Suid-a­fri­ka en Nieu-see­land se span­ne in die Su­per­reeks teen me­kaar op­weeg.

Die Li­ons, die S­tor­mers en die Sharks se ver­to­nings sal met dié van die voor­ste Nieu-see­land­se span­ne ver­ge­lyk word wan­neer die eer­ste uit­klop­wed­stry­de reg­streeks op te­le­vi­sie uit­ge­saai word.

Ná die reeks pres­ta­sies wat Suid-a­fri­ka se at­le­te die af­ge­lo­pe we­ke in­ge­ryg het, kry die SA swem­mers ook nou kans om ‘n klom­pie me­dal­jes by die wê­reld­kam­pi­oen­skap­pe in Boe­da­pest by­me­kaar te maak.

Dié by­een­koms, Di­a­mant­li­ga-at­le­tiek in Mo­na­co, die ein­de van die Tour de Fran­ce-fiets­ry en die ver­to­nings van ver­skeie SA gholf­spe­lers in die B­rit­se Ope is van die an­der warm sport wat dié na­week uit­ge­saai word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.