Ho­me Sweet Ho­me en Jon­ty’s oor­heers wed­vlug­te

Graaff-Reinet Advertiser - - Graaff-reinet -

GRAAFF-REI­NET — Weens on­voor­sie­ne om­stan­dig­he­de, kon die uit­slae van t­wee vo­ri­ge wed­vlug­te van die Kam­de­boo Pos­duif­klub van Graaff-rei­net nie vroe­ër ge­plaas word nie. Die uit­slae van die pas af­ge­lo­pe drie wed­vlug­et is dus as volg:

Ma­hi­keng I-vlug op 1 Ju­lie:

Jaar­oud-af­de­ling: Jon­ty’s: 1 tot 5. Ho­me Sweet Ho­me: 6. Ope-af­de­ling: Jon­ty’s: 1, 4, 8 en 9. Ho­me Sweet Ho­me: 2, 3, 6 en 7. Ma­ri­us Ma­rais: 5 en 10.

S­tel­la Ii-vlug op 8 Ju­lie:

Jaar­oud-af­de­ling: Ho­me Sweet Ho­me: 1, 4 en 5. Jon­ty’s: 2, 3, 6 en 10. PC G­reeff: 7 tot 9.

Ope-af­de­ling: Ho­me Sweet Ho­me: 1, 2, 4, 7, 9 en 10. Jon­ty’s: 3, 5 en 6. Ma­ri­us Ma­rais: 8.

Ma­hi­keng Ii-vlug op 15 Ju­lie:

Jaar­oud-af­de­ling: Ho­me Sweet Ho­me: 1, 2 en 5. Jon­ty’s: 3 en 4.

Ope-af­de­ling: Jon­ty’s: 1, 2, 5 en 8. Ho­me Sweet Ho­me: 3, 4, 6, 7, 9 en 10. Die klub se vol­gen­de wed­vlug vind plaas van­af Zeerust hier­die Sa­ter­dag, 22 Ju­lie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.