Ga­vin Rous oor­heers Laings­burg-wed­vlug­te

Graaff-Reinet Advertiser - - Colesberg -

CO­LES­BERG — Ga­vin Rous van die Co­les­berg Pos­duif­klub het re­de om hier­die week bre­ë­bors rond te loop na­dat hy bei­de die Ope- en Jaar­oud-wed­vlug­te van­af Laings­burg be­hoor­lik oor­heers het.

By die Jaar­oud-wed­vlug het hy ses van die eer­ste tien po­si­sies in­ge­palm (1, 2, 3, 4, 5 en 6).

Die an­der vier po­si­sies is in­ge­neem deur: Br­in­ley P­rit­chard - 7; Paul Vil­joen - 8 en 10 en CC Pog­gen­poel - 9.

‘n Lig­te suid­oos­te­wind het ge­waai. Die wen­spoed was 1177m/m.

Se­we le­de met 65 dui­we was be­trok­ke in die wed­vlug.

In die Ope-af­de­ling het Ga­vin Rous ook ses van die po­si­sies in­ge­neem (1, 2, 3, 6, 8 en 9). An­der po­si­sies is in­ge­neem deur Wil­lie Car­sten (4), CC Pog­gen­poel - (5, 7 en 10). Die wen­spoed hier was 1177m/m.

Se­we le­de met 75 dui­we was in hier­die wed­vlug be­trok­ke.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.