Sien is glo wan­neer Bok­ke en Pro­te­as in toet­se speel

Graaff-Reinet Advertiser - - Colesberg -

Die S­pring­bok­ke en die Pro­te­as be­hoort nie die be­we­ra­sies te hê oor hul tuis­wed­stry­de teen Aus­tra­lië se rug­by­span en Bangla­desj se krie­ket­span nie.

Hul on­der­steu­ners be­hoort ook uit te sien na dié na­week se wed­stry­de in Bloem­fon­tein en Pot­chef­stroom.

Maar ná die uit­slae van dié span­ne se on­lang­se wed­stry­de is dit ‘n ge­val van sien is glo.

Daar­om sal der­dui­sen­de men­se styf duim vas­hou ter­wyl hul­le na die reg­streek­se Tv-uit­sen­dings van dié wed­stry­de kyk.

Tus­sen­in kan hul­le ook die dek­king van die Cur­rie­be­ker­rug­by tus­sen die Haaie en die Goue Leeus, Wê­reld­be­ker­s­wem in Hong­kong, die Ma­lei­sie­se Grand P­rix en an­der uit­mun­ten­de sport ge­niet.

The South A­fri­can S­pring­boks will be ta­king on the Wal­la­bies from Aus­tra­lia on Sa­tur­day, Sep­tem­ber 30 at the Toyo­ta S­ta­di­um (for­mer­ly F­ree S­ta­te S­ta­di­um) in Bloem­fon­tein. They ha­ve play­ed 83 ma­t­ches a­gainst e­ach ot­her with Aus­tra­lia win­ning 36 ma­t­ches, South A­fri­ca win­ning 46 ma­t­ches and them dra­wing 1 ma­tch. The ma­tch will be screen­ed li­ve at the Ka­rool­us Fe­s­ti­val grounds in Graaff-reinet at 17:00.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.